Professor Niemeyer mook n ontdekking op Madagaskar: 'n kaart van edelmetaal wat die ligging aandui van 'n land wat duisende jare gelede met ongelooflike skatte in die oseaan verdwyn het. Dit sit 'n wedloop an die gang tussen luitenant Fritz Deelman en die skurk Archimedes Levitopek wat professor Niemeyer gevange geneem het. Die rampokker kry ook vir Deelman in sy mag en dwing hom om honderde meter onder die see in in duikbol na die skatte te guan soek. Op die oppervlak, in die atoomskip Marie Antoinette waarin Deelman en sy vriende gevange gehou word, is dit uiteindelik sy blitsvinnige optrede wat 'n geleentheid vir vergelding skep.

- 1958, Nasionale Boekhandel
- Afrikaans 1ste uitgawe, 1ste druk
- 149 bladsye hardeband (135 mm × 210 mm)
- 1961, Nasionale Boekhandel
- Afrikaans 1ste uitgawe, 2de druk
- 149 bladsye hardeband (135 mm × 210 mm)

- 1963, Kluitman (Kluitman Jeugdserie – J 105)
- Frits Deelman en de Diepzeeduikers, vertaal deur Th. A. J. Koesen
- Nederlands 1ste uitgawe, 1ste druk
- 159 bladsye sagteband (110 mm × 170 mm)
- Omslagkuns deur Friso Henstra
- Middel 1960’s, Kluitman (Kluitman Jeugdserie – J 1105)
- Frits Deelman en de Diepzeeduikers, vertaal deur Th. A. J. Koesen
- Nederlands 1ste uitgawe, 2de druk
- 159 bladsye sagteband (110 mm × 170 mm)
- Omslagkuns deur Friso Henstra

- 1972, Tafelberg Uitgewers
- Afrikaans 2de uitgawe, 1ste druk
- 137 bladsye hardeband (220 mm hoog)
- Omslagkuns deur Helmut Starcke
- ISBN: 0-6240-0195-4 / 978-06-2400-195-9
- 1976, Tafelberg Uitgewers
- Afrikaans 2de uitgawe, 2de druk
- 137 bladsye hardeband (220 mm hoog)
- Omslagkuns deur Helmut Starcke
- ISBN: 0-6240-0195-4 / 978-06-2400-195-9

- Januarie 2004, Human & Rousseau
- Afrikaans 3de uitgawe, 1ste druk
- 149 bladsye sagteband (138 mm × 216 mm × 10 mm)
- ISBN: 0-7981-4404-1 / 978-07-9814-404-9